Ns. Skrywershuis is ‘n plaaslike publikasiehuis van boeke. Daar is verskeie boeke uit alle genre te koop by Ns. Skrywershuis se aanlyn winkel.
Stigter en skrywer, Nico Schamrel is ‘n boorling van Uitenhage. Hy is ook ‘n grafiese ontwerper, bestuur ‘n lodge en redakteur van die digitale glanstydstif, Naskrif.